Yum Yum歌词由Juanita Du Plessis演唱,出自专辑《Girls In Afrikaans》,下面是《Yum Yum》完整版歌词!
Yum Yum歌词完整版
Hy sê my naartjie pit jy bly nog die mooiste ding
Jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing
Sy sê my bolla bok vir jou ek steeds so lief
Jy lyk so yum yum kom soen my gou 'seblief
Dis nog altyd jy na al die jare
'n ronde boepie met 'n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Hy sê my flooi kalooi kom seil in hierdie hawe in
Jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin
Sy sê my botter bul jy's net soos 'n skoen wat pas
Ooh jy lyk so yum yum
Dis nog altyd jy na al die jare
'n ronde boepie met 'n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Dis nog altyd jy na al die jare
'n ronde boepie met 'n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Dis nog altyd jy na al die jare
'n ronde boepie met 'n bietjie hare
Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
Hey jy
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry
Hy sê my naartjie pit jy bly nog die mooiste ding
Ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing