Liefde Is Nie N Naamwoord歌词由As You Like It演唱,出自专辑《Liefde Is Nie N Naamwoord》,下面是《Liefde Is Nie N Naamwoord》完整版歌词!
Liefde Is Nie N Naamwoord歌词完整版
Kan jy onthou hoe
Donker was die nag
Selfs in die dag toe die
Son Vir jou moes wag
Kan jy onthou
Kan jy dit hoor dis
My halwe hart wat klop
En kan jy dit voel
Dis net Vir jou bedoel
Vir jou bedoel
Die aanhoudende keer
As die seer gebeur
Die geklop en geklop
Jy bly ingehok
Nooit het jy gewonder
Hoe ek my bekommer
Maar eerder gekyk
Hoe ek verder sink
En in jou liefde verdrink
Want liefde is nie
'n Naamwoord
Dis n werkwoord en
Dis hoe dit hoort
Liefde sonder dade
Is dade sonder liefde is blind
En dan saam die wind
Weggevee rondgewaai verpletter
En verslind, oor begin
Het jy dan nie gedink dit sou so wees
Ons is een verbind met bloed en vlees
Geen rede vir vrees
Dalk moes ek weet
Om eendag te vergeet
Maar as jy my se
Dis anders hierdie keer
Voel ek die seer
Die aanhoudende keer
As die seer gebeur
Die geklop en geklop jy bly ingehok
Nooit het jy gewonder
Hoe ek my bekommer
Maar eerder gekyk hoe ek verder sink
En in jou liefde verdrink
Want liefde is nie n naamwoord
Dis n werkwoord en dis hoe dit hoort
Liefde sonder dade is dade
Sonder liefde is blind
En dan saam die wind
Weggevee rondgewaai verpletter
En verslind oor begin
Want liefde is nie n naamwoord nie,
Dis n werkwoord en dis hoe dit hoort