笨鸟先飞
我们一直在努力
2025-01-09 16:28 | 星期四

Sonop-Blom歌词-Bernice West

Sonop-Blom歌词由Bernice West演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Sonop-Blom》完整版歌词!

Sonop-Blom歌词

Sonop-Blom歌词完整版

Onthou jy nog

Lank ek in jou oë kon kyk

Maar al die ure is net nog versierings

Soos die lyne teen jou gesig

Ek raak verlore in al jou stiltes

Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug

Ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug

Maar sonop die mense kan maar gaan

Ek weet ons kan mekaar vervang

Maar hoe langer ons terug hou

Gaan ons tyd saam berou

Jou hart is ‘n gang vol geheime

Ek veg nog steeds teen al jou seine

Kan jy terug kom

En in my hart kom blom

Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel

Want al jou hoe mure

Hou my buite

Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel

Want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel

Maar sonop die mense kan maar gaan

Ek weet ons kan mekaar vervang

Maar hoe langer ons terug hou

Gaan ons tyd saam berou

Jou hart is ‘n gang vol geheime

Ek veg nog steeds teen al jou seine

Kan jy terug kom

En in my hart kom blom

Maar sonop die mense kan maar gaan

Ek weet ons kan mekaar vervang

Maar hoe langer ons terug hou

Gaan ons tyd saam berou

Jou hart is ‘n gang vol geheime

Ek veg nog steeds teen al jou seine

Kan jy terug kom

En in my hart kom blom

Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk

未经允许不得转载 » 本文链接:http://www.benxiaoben.com/ef030VVA9BQpWUwQBDA.html

相关推荐

  • Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词由Bernice West演唱,出自专辑《Braai Kuier & Dans (Explicit)》,下面是《Sonop-Blom》完整版歌词! Sonop-Blom歌词完整版 Onthou jy nogLank e...

  • Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词由Bernice West演唱,出自专辑《Girls In Afrikaans》,下面是《Sonop-Blom》完整版歌词! Sonop-Blom歌词完整版 Onthou jy nogLank ek in jou o ...

  • Geskeurde Jeans歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Geskeurde Jeans歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Geskeurde Jeans歌词由Karlien Van Jaarsveld演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Geskeurde Jeans》完整版歌词! Geskeurde Jeans歌词...

  • Boerseun歌词-Jan Bloukaas

    Boerseun歌词-Jan Bloukaas

    Boerseun歌词由Jan Bloukaas演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Boerseun》完整版歌词! Boerseun歌词完整版 Basjan was 'n stadsjaa...

  • Nada Es Para Siempre歌词-Luis Fonsi

    Nada Es Para Siempre歌词-Luis Fonsi

    Nada Es Para Siempre歌词由Luis Fonsi演唱,出自专辑《Tonos Pop Vol. 3》,下面是《Nada Es Para Siempre》完整版歌词! Nada Es Para Siempre歌词完整版 Nada...

  • Skepe歌词-Jo Black

    Skepe歌词-Jo Black

    Skepe歌词由Jo Black演唱,出自专辑《Hardebaard Kuierliedjies (Explicit)》,下面是《Skepe》完整版歌词! Skepe歌词完整版 'n Skip word in n hawe gebou.'n ...