Dinge (Explicit)歌词由C.M.T演唱,出自专辑《Dinge (Explicit)》,下面是《Dinge (Explicit)》完整版歌词!
Dinge (Explicit)歌词完整版
Almal is dik verlief
Ek is net dik gesuip
Ek soeka daai Jagermeister
En hulle skink vermy
Almal is fit, okay
Lam ek nou kaal bo lyf
Aye
Dinge neuk mos in die plain
Verstaan?
Ek smaak president raak
Mr Meyer kan werk vir my
Dan top ek heel jaar die charts
Se die Dj eks ready
En se Ready D, eks daai bra vannie kaap
Ek wil jou my eerste mixtape speel
Ma nou is 'n bietjie te laat
Hoekom's hulle verbass? ek mean
Ek werk vir 'n baas, jy sien
Die's part vannie plan, want ek wiet
Die lewe is tough, in my scheme
Soe moenie nog checkie
Ek's uit op die kroon
Julle wil goats wies
Ek dra ma die kroon
Die werk is sterk
En is sterk oppad
Ek moet nou druk oppie ding
Want die duiwel briek my af
Ek moet nou vasbyt
Ek moet nou vas kyk
Want die lewe is tough
Ek moet nou uit pak
Want hiers 'n klomp skeletons
In my kas
Almal is dik verlief
Ek is net dik gesuip
Ek soeka daai Jagermeister
En hulle skink vermy
Almal is fit, okay
Lam ek nou kaal bo lyf
Aye
Dinge neuk mos in die plain
Almal is dik verlief
Ek is net dik gesuip
Ek soeka daai Jagermeister
En hulle skink vermy
Almal is fit, okay
Lam ek nou kaal bo lyf
Aye
Dinge neuk mos in die plain