Meisie Sonder Sokkies歌词由Christiaan Kritzinger演唱,出自专辑《Volle Bors in Afrikaans》,下面是《Meisie Sonder Sokkies》完整版歌词!
Meisie Sonder Sokkies歌词完整版
Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies
Nes 'n bicycle sonder sy klokkie
Nes 'n lollipop sonder sy stokkie
Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Bokkie ek willie vir jou jokkie
Of jy my liefhet weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr
Want die verlange hou nooit oppie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Iewers hier binne in my bokkie
My hart klop nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my