Nama Nama Nama Oeh歌词由Jonathan van Blommestein演唱,出自专辑《Nama Nama Nama Oeh》,下面是《Nama Nama Nama Oeh》完整版歌词!
Nama Nama Nama Oeh歌词完整版
Ek pluk vir jou 'n blom in die tuin
My sonskyn tot die bitter einde
Sing net nog 'n liedjie vir my
Van daai eerste kyk tot nou
My hele hart klop net vir jou
Ek sal jou met alles wat ek het vertrou
Want jou diep blou o毛
Sien die dieptes van my siel
Sonder om weg te kyk
Kom dans deur my geheime
Terwyl jou woorde deur my gedagtes speel
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou
Ek vleg my vingers deur jou hare
Stom geslaan, wanneer jou o毛 op myne val
Ek sal jou drome veilig hou, ek belowe
Suurlemoen met sout en peper
Nooit verveeld met jou in my lewe
Jy staan op die regte mens se tone
Want jou diep blou o毛
Sien die dieptes van my siel
Sonder om weg te kyk
In die palm van God se hand
Sal ek bly dans met jou
Tot in die einde van tyd
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou aha
Kom hier so en kom hier gou
En luister gou vir my
Jy's 'n engel uit die hemel
Jy is beautiful verby
Onthou jy nog daai keer
Toe ek my klippie vir jou gee
My pikkewyn
Ek's loves yous
Ek kan dit nie keer
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou
Nama nama nama oeh
Nama nama oeh aha
Nama nama nama oeh
Ek's lief vir jou