Leuens Van Gisteraand歌词由Jacques Leonard演唱,出自专辑《Leuens Van Gisteraand》,下面是《Leuens Van Gisteraand》完整版歌词!
Leuens Van Gisteraand歌词完整版
In jou slaap hoor jy skote
Vlug jy landuit
Is jy bang vir die dood
Of net vir seerkry
Voel jy soms
Of die wêreld op jou neer kyk
In ń blom
Is daar foute wat steeds mooi lyk
Toe dit aand raak
Voel ek hoe Jou weerlig my slaan
Is Jy kwaad vir
Dit wat in my lewe aan gaan
Ek gaan werk tot
Alles in my wil stilstaan
Dis hoe ek wegkruip
Vir die leuens in elke gisteraand
Verstaan jy as ek weg is
Sien jy al die hard werk
Dis vir jou dis al
(jy's gekies)
In die wêreld wegsink
Passop waaroor jou kop dink
Die krag is bowenal
Vertel my leuens
Hoe het ek hier gekom
Gesoek vir meer
Toe ontdek ek my God
In jou slaap hoor jy skote
Vlug jy landuit
Is jy bang vir die dood
Of net vir seerkry
Voel jy soms
Of die wêreld op jou neer kyk
In ń blom
Is daar foute wat steeds mooi lyk
Toe dit aand raak
Voel ek hoe Jou weerlig my slaan
Is Jy kwaad vir
Dit wat in my lewe aan gaan
Ek gaan werk tot
Alles in my wil stilstaan
Dis hoe ek wegkruip
Vir die leuens in elke gisteraand
Ń stukkie siel wat wegraak
Dis altyd ek wat seermaak
In my donker hart
Is daar altyd iets wat heelmaak
En as jy fyner kyk
Sien jy dalk Jesus oor jou lyk
In elke asem vind ek Jou
Die dag toe Jy my red onthou ek
Jy het my geslyp
Totdat die diamant in My kop wys
In jou slaap hoor jy skote
Vlug jy landuit
Is jy bang vir die dood
Of net vir seerkry
Voel jy soms
Of die wêreld op jou neer kyk
In ń blom
Is daar foute wat steeds mooi lyk
Toe dit aand raak
Voel ek hoe Jou weerlig my slaan
Is Jy kwaad vir
Dit wat in my lewe aan gaan
Ek gaan werk tot
Alles in my wil stilstaan
Dis hoe ek wegkruip
Vir die leuens in elke gisteraand