笨鸟先飞
我们一直在努力
2025-01-19 17:01 | 星期天

Geboorteplasie歌词-Jim Reeves

Geboorteplasie歌词由Jim Reeves演唱,出自专辑《This is Jim Reeves》,下面是《Geboorteplasie》完整版歌词!

Geboorteplasie歌词

Geboorteplasie歌词完整版

Geboorteplasie - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)

Ek verlang na jou

Geboorteplasie

Na die liefde van 'n moeder wat daar wag

Deur die jare moes ek swerf in die vreemde

Ver van haar glimlag oã so sag

Ek sien 'n graf alleen verlate

Van ons vader wat so roep in 'n droom

O my moeder hoe hy waak in die stilte

Waar sy kniel by die ou akkerboom

Ek kom terug

Geboorteplasie

Terug na jou en die huisie aan die vlei

My hart is bly my dierb're moeder

Daar voel ek tuis die wãreld vry

Daar voel ek tuis die wãreld vry

未经允许不得转载 » 本文链接:http://www.benxiaoben.com/ef348VVA9BgpUWgEGCQ.html

相关推荐