Die Lig歌词由Die Eindste&Danie Renwolf演唱,出自专辑《Die Lig》,下面是《Die Lig》完整版歌词!
Die Lig歌词完整版
En jy hang hier
Nog in die lug
Hoe is jy weg
Was jy reg?
Ek baklei nog
Myself
In die einde
Sien ek jou gesig
Maar ek weet jy voel
My nog
Die wêreld gaan aan
Ek bly hier
Ek voel net kwaad
Oor die bewyse
Dis meer en meer
By die uur
Want ek mis jou
Die donker wind hang
Is jy nog hier
Is jy nog hier
Want ek glo nog
Ek sal terug kom
Is jy nog hier
Is jy nog hier
Hoor jy die honde huil
Hoor jy die harte breek
Die skrif is aan die muur
Moet ek hardop lees
Ek het aanbeweeg
My hele lyf en gees
Maar my woord is nog by jou
Dit sal in songs oorleef
Ek weet jy voel my nog
Maar dis hoe dit gaan man
Dis hoe dit gaan
Ek wens ons kon praat
Ek wens ek kon luister
Dit reën teen die ruite
Dit reën teen die ruite
Want ek mis jou
Die donker wind hang
Is jy nog hier
Is jy nog hier
Want ek glo nog
Ek sal terug kom
Is jy nog hier
Is jy nog hier
En die lig in jou oë
Skyn deur my
Glo jy my nog?