Aasvol Tuin歌词由Barry Chapel演唱,出自专辑《Aasvol Tuin》,下面是《Aasvol Tuin》完整版歌词!
Aasvol Tuin歌词完整版
Vandag is nog n dag in die aasvoel tuin
En die son brand pragtig, ons kyk so aandagtig na die wolke wat oor die berg verdwyn
In die land van die hekse met geskeerde broek en vlekke, en min selfoon sein
Staan ons in n ry om n werk te kry en vervelige lewens te lei
Maar daars hoop in die oggend as die son op kom
Ja daars hoop so lank ek by my kitaar uitkom
My drome is groot al is my beursie klein en krom
So vat my terug na die naaste Vrystaat son
My lewe kan verbleik as ek nie na my drome kyk nie
En vermag ek dalk iets sal ek iets kan bied in die samesyn
Verbeel jou jy is koning maar jy het geen woning in die lewe in die woestyn
So sal ons probeer om ons self te keer om nie die selfde lesse te leer
Maar daars hoop in die oggend as die son op kom
Ja daars hoop so lank ek by my kitaar uitkom
My drome is groot al is my beursie klein en krom
So vat my terug na die naaste Vrystaat son