Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)歌词由Andriette演唱,出自专辑《Diamant》,下面是《Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)》完整版歌词!
Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)歌词完整版
Hier in my wonde stol ek die rëen
Jy vra die waarheid
Ek hou die leun
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere, die maan en die son
Een bring gewere die ander ’n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou ’n witvlag hys
’n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Ek vra jou water, jy bring die wind
Jy vra ’n koning, ek bly ’n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou ’n witvlag hys
’n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Napoleon sou ñ witvlag hys
’n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag my liefling hoekom bly jy staan