Ruiter Van Die Windjie歌词由Bles Bridges演唱,出自专辑《Vir Een En Almal》,下面是《Ruiter Van Die Windjie》完整版歌词!
Ruiter Van Die Windjie歌词完整版
Almal, van ons weet hoe vry is die windjie.
As hy waai wil hy waai as hy draai wil hy draai, die windjie.
Oral om ons die gesuis van die windjie.
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees.
Ruiter van die windjie wil ek bly.
Vryer as die voëltjies rondom my.
Op verre lande vertel ek.
Goue strande en die see.
Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
Ewig op jou ruggie wil ek ry.
En oral waar jy mag swerwe.
Voer jy my ook altyd mee.
Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare.
Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare.
Vroeg, voor die eerste straal skyn van die môre.
Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep.
Ruiter van die windjie wil ek bly.
Vryer as die voëltjies rondom my.
Op verre lande vertel ek.
Goue strande en die see.
Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
Ewig op jou ruggie wil ek ry.
En oral waar jy mag swerwe.
Voer jy my ook altyd mee.
Instrumenteel
Oo o o, Oo o o,
Ruiter van die windjie wil ek bly.
Vryer as die voëltjies rondom my.
Op verre lande vertel ek.
Goue strande en die see.
Ooh oh, ruiter van die windjie oh so vry.
Ewig op jou ruggie wil ek ry.
En oral waar jy mag swerwe.
Voer jy my ook altyd mee.
En oral waar jy mag swerwe.
Voer jy my ook altyd mee.