笨鸟先飞
我们一直在努力
2025-01-09 16:40 | 星期四

Ruk Die Dam歌词-Juanita Du Plessis&Snotkop

Ruk Die Dam歌词由Juanita Du Plessis&Snotkop演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Ruk Die Dam》完整版歌词!

Ruk Die Dam歌词

Ruk Die Dam歌词完整版

Al my vrinde kom luister gou

Die aap is uit die mou

Ek het hom baie mooi gevra

Hy sê toe net awe-e-e-e, ek’s daar

Sê my net wanneer en waar

Al my aandag het ek in matriek gegee

Aan ha poster teen my deur

Op mengelmoes kardoes gerock

En Skarumba was my ja-a-a-m

Oh flip, en so het ek matriek gepluk

Maar niks kon ons keer

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Nou sy parmantigheid

Dit laat jou net een keer kyk

Dis ‘n erg aansteeklikheid

As hy jou al sy moves kom wys

Dis Snotkop in die huis

By die werk kry ek mooi niks gedoen

Juanita is op Youtube

Die kantoor op ‘n tyd al af gebreek

Hambamba was my Ja-a-a-m

Oh crap en so verloor ek toe my werk

Maar niks kon ons keer

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Ek sê ooh kom sê vir my

Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry

Sy sê ooh kom klim ma in dan drop ons hierdie ding net soos ‘n Disprin

Ek sê ooh is ‘n lekke ding

Jy laat my sommer net soos ‘n kaal voet kind

Sy sê ja laat ek jou wys

Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Want ons ruk uit, ons ruk die dam

Ons ruk uit, onder die een se __ uit

Net vir vanaand

Pak uit, ja al die ons pak uit

Ons vat hierdie ding nou ent uit

Net vir vanaand

Net vir vanaand

Net vir vanaand

未经允许不得转载 » 本文链接:http://www.benxiaoben.com/ef7feVVA9BQpWUwQBDg.html

相关推荐

  • Ruk Die Dam歌词-Juanita Du Plessis&Snotkop

    Ruk Die Dam歌词-Juanita Du Plessis&Snotkop

    Ruk Die Dam歌词由Juanita Du Plessis&Snotkop演唱,出自专辑《Braai Kuier & Dans (Explicit)》,下面是《Ruk Die Dam》完整版歌词! Ruk Die Dam歌词完整版 Al...

  • Ruk Die Dam歌词-Juanita Du Plessis&Snotkop

    Ruk Die Dam歌词-Juanita Du Plessis&Snotkop

    Ruk Die Dam歌词由Juanita Du Plessis&Snotkop演唱,出自专辑《Duette In Afrikaans》,下面是《Ruk Die Dam》完整版歌词! Ruk Die Dam歌词完整版 Al my vrinde...

  • Dans In Die Ren歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Dans In Die Ren歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Dans In Die Ren歌词由Karlien Van Jaarsveld演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Dans In Die Ren》完整版歌词! Dans In Die Ren歌词...

  • Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词-Bernice West

    Sonop-Blom歌词由Bernice West演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Sonop-Blom》完整版歌词! Sonop-Blom歌词完整版 Onthou jy nogLan...

  • Geskeurde Jeans歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Geskeurde Jeans歌词-Karlien Van Jaarsveld

    Geskeurde Jeans歌词由Karlien Van Jaarsveld演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Geskeurde Jeans》完整版歌词! Geskeurde Jeans歌词...

  • Boerseun歌词-Jan Bloukaas

    Boerseun歌词-Jan Bloukaas

    Boerseun歌词由Jan Bloukaas演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Boerseun》完整版歌词! Boerseun歌词完整版 Basjan was 'n stadsjaa...