Voel Jy Die Genade歌词由Jo Black演唱,出自专辑《Inspirasie & Geestelik》,下面是《Voel Jy Die Genade》完整版歌词!
Voel Jy Die Genade歌词完整版
Voel Jy Die Genade - Jo Black
Hou aan loop en kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my Voel jy die genade
Die son kom op Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my Voel jy die genade
En die water loop
Ja die water stroom
Sê my Voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Jy's net 'n mens Hy is God
Maar jy sal nooit uit Sy Hand uitval
Sê my Voel jy die genade
Jy's vrygekoop Die prys is reeds betaal
Jy's skoon gewas 'n Koningskind
Sê my Voel jy die genade
En die water loop
Ja die water stroom
Sê my Voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade
Woa ho Voel jy die genade