Dundee Babelaas (Remix|Explicit)歌词由Pale Rider演唱,出自专辑《Dundee Babelaas (Remix) [Explicit]》,下面是《Dundee Babelaas (Remix|Explicit)》完整版歌词!
Dundee Babelaas (Remix|Explicit)歌词完整版
Se my ou maat, hoe handle ons die pyn
My bek is so droog ,alles proe soos vrot wyn
My kop is n bass drom, en my maag is n nat slang
Ek het die bewerasies, om te poep is ek te bang
Dundee Babelaas, Niks vel op my kniee nie
Dundee Babelaas, my beursie is weg
Dundee Babelaas, my broek is geskeur!
Dundee Babelaas, oh wat de Fok het gebeur?
Dundeeeeeeeee Bang Baaaaabelaaaaaaaaaaaaas
Dundeeeeeeeee Bang Baaaaabelaaaaaaaaaaaaas
Dundee Babelaas, Niks vel op my kniee nie
Dundee Babelaas, ek ruik soos n kakhuis
Dundee Babelaas, met n panty op my kop!
Dundee Babelaas, gooi maar weer n stywe dop?
Eks jammer my maat , ek het nou slegte nuus
Hierdie babelaas gaan jou heel week betas
Onverwoesbaar, party tot die son op kom
Now wie maak die toordrank, my vel is so klam
Dundee Babelaas, Niks vel op my kniee nie
Dundee Babelaas, die een wat kak maak
Dundee Babelaas, die een wat in die bad slaap
Dundee Babelaas, party sonder einde
Dundeeeeeeeee Bang Baaaaabelaaaaaaaaaaaaas
Dundeeeeeeeee Bang Baaaaabelaaaaaaaaaaaaas
Ons is gereed , hierdie resep gaan on red
Meng 3 stompies van n asdrom, jou ouma se toonales
Vra jou chomma vir n balhaar, ons is amper daar
Drie Grandpa Poeiers, vra die Barman vir n whisky
Vanaand gaan party
Moras gooi die branas, Dowie down n bier
Ferdie klap n shooter, Dis Die Tavern se uur
Vanaand gaan party
Dundee Babelaas, Niks vel op my kniee nie
Dundee Babelaas, ek ruik soos n kakhuis
Dundee Babelaas, met n panty op my kop!
Dundee Babelaas, gooi maar weer n stywe dop?