Goeie Ou歌词由Schwabie&Henru演唱,出自专辑《Goeie Ou》,下面是《Goeie Ou》完整版歌词!
Goeie Ou歌词完整版
en al die mooiste meisies
in stellenbosch
kon hom nie red nie
syt hom alles gekos
hart gebroke toe sy
skielik verdwyn
happy hour specials
het gehelp vir die pyn
ja hys n goeie ou
hyt net n slegte verlede
hy dra nog swaar aan alles
op sy gewete
as hy val moet jy vang
as hy le moet jy dra
hys n goeie ou
maar sy kort n
man soos haar pa
kalahari kind het
in daai dorpie beland
ontmoet n man en hy dra
haar op sy hand
oom freddie was n boer
aan die noorde kant
hyt gese hy gaan haar lief he
soos wat niemand kan
hys n goeie ou
hy lewe uit sy gebede
sy vrou en kinders
gee hom rede om te lewe
as hy val staan hy op
as hy bid sak hy af
hys n goeie ou
dalk die beste een wat daar was
ja hys n goeie ou
ja hys n goeie ou
ja hys n goeie ou
dalk die beste een
wat daar was
vrystaat beeker
groot vleis vreter
mond kort peper
hoop die bokke
bring die beker
hys n man van sy woord
maar sy woorde is skaars
jy sien hom, net by die kroeg
en by die kerk se basaar
hys n goeie ou
hy sukkel net met eie tye
hy kort n girl om op die
plaas te kom kuier
as jy val sal hy vang
want hy gee waar daar kort
hys n goeie ou maar
hy bly te ver van die dorp
ek ken n ou
dra sy hart op sy mou
hopeless romantic
vanaf ek kan onthou
eerstespan
uit gedraf
as kaptein
na skool het dit alles verdwyn
hys n goeie ou
sy ma se gunstelling kind
hy sukkel om die regte
woorde te vind
hys snaaks, uiteraard
altyd reg met n grappie
ja hys n goeie ou
maar sy eerste liefde is rugby
daars n goeie ou
in elke liewe dorp in die land
gaan wees n goeie ou
as jy weet jy kan
ek weet dis moeilik
maar ek stel jou gerus
jys n goeie ou
dalk die beste een
wat daar is
ja jys n goeie ou
ja jys n goeie ou
ja jys n goeie
dalk die beste een
wat daar was