Die Blonde Matroos歌词由Jim Reeves演唱,出自专辑《This is Jim Reeves》,下面是《Die Blonde Matroos》完整版歌词!
Die Blonde Matroos歌词完整版
Die Blonde Matroos - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans geliefde hou sy by die hand;
Sy kla oor haar noodlot
Haar hartjie is te seer
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer
Neem my O matroos
Neem my saam as jy swerwe;
By jou wil ek ween
Wil ek lag wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Neem my O matroos
Neem my saam as jy swerwe;
Y jou wil ek ween
Wil ek lag wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee