笨鸟先飞
我们一直在努力
2025-01-23 19:56 | 星期四

Die Bloubul歌词-Steve Hofmeyr

Die Bloubul歌词由Steve Hofmeyr演唱,出自专辑《Hardebaard Kuierliedjies (Explicit)》,下面是《Die Bloubul》完整版歌词!

Die Bloubul歌词

Die Bloubul歌词完整版

Die Bloubul - Steve Hofmeyr

Die blou bul eet nie van die vloer af nie

Die blou bul weet nie van verloor af nie

Die blou bul sukkel nie sy roer af nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie

Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie

Die blou bul tjank nie by die pale nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie

Die blou bul kan hom ook nie kielie nie

Die blou bul is hy nie 'n bielie nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor

Ek vra vir thys lourens bly op my spoor

En gee vir naas botha hy stop hom oor

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang

Ek het vir rubin ook maak hy jou bang

Vat uli schmidt jou vas los y jou mank

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat

Na hansie brewis toe hy's gans te glad

Ek pass vir josie uit jy maak jou nat

Nou vra jy my vir wie ek skree

Die blou bul eet nie van die vloer af nie

Die blou bul weet nie van verloor af nie

Die blou bul sukkel nie sy roer af nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

Laat staan die sharks en die leeus

En die hele blêrrie spul

未经允许不得转载 » 本文链接:http://www.benxiaoben.com/efa50VVA9BQpWUwQGCA.html

相关推荐

  • Liefling歌词-Steve Hofmeyr

    Liefling歌词-Steve Hofmeyr

    Liefling歌词由Steve Hofmeyr演唱,出自专辑《Lekker Cover Songs》,下面是《Liefling》完整版歌词! Liefling歌词完整版 Liefling - Steve HofmeyrJy weet dat...

  • The Gambler歌词-Steve Hofmeyr

    The Gambler歌词-Steve Hofmeyr

    The Gambler歌词由Steve Hofmeyr演唱,出自专辑《Lekker Cover Songs》,下面是《The Gambler》完整版歌词! The Gambler歌词完整版 On a warm summers evenin' ...

  • Pampoen歌词-Steve Hofmeyr

    Pampoen歌词-Steve Hofmeyr

    Pampoen歌词由Steve Hofmeyr演唱,出自专辑《Hardebaard Kuierliedjies (Explicit)》,下面是《Pampoen》完整版歌词! Pampoen歌词完整版 Pampoen (南瓜) - Stev...

  • Juliet歌词-Steve Hofmeyr

    Juliet歌词-Steve Hofmeyr

    Juliet歌词由Steve Hofmeyr演唱,出自专辑《Moeder Liefde》,下面是《Juliet》完整版歌词! Juliet歌词完整版 Juliet - Steve HofmeyrComposed by:Johan Voste...

  • Rumba歌词-Anahí&Wisin

    Rumba歌词-Anahí&Wisin

    Rumba歌词由Anah&Wisin演唱,出自专辑《Tonos Pop Vol. 3》,下面是《Rumba》完整版歌词! Rumba歌词完整版 Rumba - Anah/WisinOkay representa tu tierraYeahLa...

  • Te Busque (Spanish Version)歌词-Nelly Furtado&Juanes

    Te Busque (Spanish Version)歌词-Nelly Furtado&Juanes

    Te Busque (Spanish Version)歌词由Nelly Furtado&Juanes演唱,出自专辑《Tonos Pop Vol. 3》,下面是《Te Busque (Spanish Version)》完整版歌词! Te Busque (...

  • Cuéntame歌词-Lucero

    Cuéntame歌词-Lucero

    Cuntame歌词由Lucero演唱,出自专辑《Tonos Pop Vol. 3》,下面是《Cuntame》完整版歌词! Cuntame歌词完整版 Cuntame - LuceroWritten by:Jose Ramon Florez/C...

  • F250歌词-Appel

    F250歌词-Appel

    F250歌词由Appel演唱,出自专辑《Hardebaard Kuierliedjies (Explicit)》,下面是《F250》完整版歌词! F250歌词完整版 Wel ek vra nie veel nie eks nie een vi...