Draattrek (Explicit)歌词由Slickp演唱,出自专辑《Voluntary Tourettes (Explicit)》,下面是《Draattrek (Explicit)》完整版歌词!
Draattrek (Explicit)歌词完整版
Die volgende liedjie is geskryf aan my vyande
(Ja, ja)
Ek is 'n bietjie mal
Ja dit is fokken al
Na, na , na , na, na, na, na, na, na, na, na, na, na
(Ja ja ja)
Kan jy my fokken hoor
Ja in jou regter oor
Ja ek soek altyd skoor
En ek wil jou meisie boor
Ah, ek kan fokken toor
Ek doen dit in die kantoor
En ekke sal jou fokken vermoor
Ek is fokken mal
Ja dit is fokken al
En ek haat hoe jou fokken gesig lyk
Ja jy moet weet dat ek wil vir jou 'n fokken vragie vra
Kan ek aan jou dink vanaand as ek my draad trek
Ek doen 'n goeie werk
En jy sal daarvan hou
Ek kort jou toestemming want anders voel dit of dit net fokken weird is
Ek weet dit is nie normaal nie
Of sulke goed vir jou vriende te vra
Maar jy is my vyand
So ek wil he jy moet weet dink aan jou as ek
Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Kan jy hoor hoe gelukkig is ek as ek met sulke kak fokken opkom
Hou op wonder of ek okay is jy klink fokken kont dom
Ek is heeltyd okay
Want ek het heeltyd dagga fokken aan my sy
Ja
Al my korttermyn geheue is daarmee fokken heen
Ek wonder of jy my finansieel wil ondersteun
Moet ek dalk nog geld by die bank leen
Waar de fok is al my dagga heen
Ek is so fokken gelukkig
In hierdie fokken land
Want die krag is altyd aan
Ek vrees nie vir my fokken lewe nie
Alles is so fokken goedkoop
Mense so soet soos fokken stroop
Ja jy kan jou fokken kar lisensie koop
Ek fokken love my werk
En ek dink aan jou as ek draad trek
Ek is nie gelukkig nie
Ja ekke haat my poes lewe
Ek hoop jy kan my fokken daarvoor vergewe