笨鸟先飞
我们一直在努力
2025-01-26 17:36 | 星期天

Boksburgbrommersbra (Explicit)歌词-Slickp

Boksburgbrommersbra (Explicit)歌词由Slickp演唱,出自专辑《Voluntary Tourettes (Explicit)》,下面是《Boksburgbrommersbra (Explicit)》完整版歌词!

Boksburgbrommersbra (Explicit)歌词

Boksburgbrommersbra (Explicit)歌词完整版

Boksburgbrommersbra (Explicit) - Slickp

Vanaand gaan ons nie onsself bekommer nie

Want niemand hier is 'n vlieg of 'n fokken brommer nie

Hoekom is jy nie genooi nie want sommer nie

Kan jy nie sien nie ek is 'n Boksburg boytjie

Ek poes jou so hard dat jy moet eet deur 'n strooitjie

Dan gaan soek ek jou fokken nooitjie bra

Kan ek glo ek is weer unemployed nie ja

Dis seker al die fokken dagga

Ja ja ek's 'n Boksburg boytjie ja

Gee my 'n Boksburg broodjie ja

Vanaand gaan ons nie onsself bekommer nie

Want ons is nie een 'n fokken brommer nie

Moenie jouself kom-kom-kommer nie

Want ons is nie een 'n fokken brommer nie

Ons het fokkol om oor te bekommer nie

Hoekom is jy nie genooi nie want sommer nie

Bra

Ons hang nie uit om kak nie bra

Die meisies is fokken oh lala

En die mans word nie jaloers nie ja

En almal het fokken lekker dagga

My-Okay

Ons gee nie 'n fok om nie

Want niemand hier is fokken dom nie

As jy nie boom rook nie is jy nie my tjommie nie

Want niemand hier gee 'n fok om nie ja

Ons rook boom

Ons gooi die dagga oom

Ons het daai lekker sticky

En ons gaan dit op pick van die fokken grond af

Ons gee nie om nie

Ons sal ons ****** toe nails pink dye

Because we don't care if you ****** die

Yeah

Ek stel voor jy gedra jouself fokken soet

Anders gaan jy jouself skiet in die fokken voet

Ja jy gaan jou fokken maker vandag ontmoet

As jy my weer soos 'n fokken hond groet bra

Ek kom van fokken Boksburg ja

En jy sal jou fokken self om my gedra

Alles val klaar uit mekaar

Niks fokken het fokken waarde nie

Bra

Die wêreld val uit me-fokken-kaar

Niemand gee 'n fok om oor mekaar

Hou op so vir my fokken staar

Waarde op aarde nie

Waarde op aarde nie

未经允许不得转载 » 本文链接:http://www.benxiaoben.com/efc4aVVA9AApXVgoM.html

相关推荐