Dagbreek歌词由Hako演唱,出自专辑《Dagbreek》,下面是《Dagbreek》完整版歌词!
Dagbreek歌词完整版
Waar nagte breek en die son opkom.
Wil ek lê in jou arms, my lief.
Die nag maak reg om my siel te koop, maar jou bloed borrel warm, dit kook.
Kan ek sien.
Kan ek sien.
Ek wil waarneem hoe jou opstand in my ontskiet.
Ek wil breek.
Ek wil breek.
Laat ek bars en bou jou hemel uit my stof.
Tot dagbreek ontspring.
Skryf jou vrese op my koue bors.
Laat dit verdwyn so met jou hartseer ook.
Laat my gaan soos 'n verraaier.
Jy moet self stap op die paaie na jou droom,
na jou droom.
Wees veilig op reis na jou droom.
Wanneer die lig deur jou venster loer,
en my stem maak jou wakker, my lief.
En soos n traan by jou wang af loop,
neem jou troos in my arms en hoop.
Kan ek sien.
Kan ek sien.
Ek wil waarneem hoe jou opstand in my ontskiet.
Ek wil breek.
Ek wil breek.
Laat ek bars en bou jou hemel uit my stof.
Tot dagbreek ontspring.
Skryf jou vrese op my koue bors.
Laat dit verdwyn so met jou hartseer ook.
Laat my gaan soos 'n verraaier.
Jy moet self stap op die paaie na jou droom,
na jou droom.
Wees veilig op reis na jou droom.
Tot ons weer ontmoet.(Ah)
Tot ons weer ontmoet.(Ah)
Tot ons weer ontmoet.(Ah)
Tot ons weer ontmoet.(Ah)
Tot ons weer ontmoet.(Ah)
Tot ons weer ontmoet.(Ah)