Eskom (Explicit)歌词由Slickp演唱,出自专辑《Voluntary Tourettes (Explicit)》,下面是《Eskom (Explicit)》完整版歌词!
Eskom (Explicit)歌词完整版
Wate fok het met die krag gebeer
Miskien moet ek my selfoon probeer
Ag nee fok ek het geen signal alweer
Hoekom die fok is die krag af hierdie keer
Is dit die kabels of is dit dalk die fokken weer
En moenie jy eers probeer om die diefstal te blameer
Vat eerder hierdie fokken bribe meneer
Fokken stage 9, dit sal hulle fokken leer
Dit land voel of hy uitmekaar uit val
En wonder of iemand omgee, dis al
Hoekom die fok moet ons spaarsamig wees met krag
Maar die fokken straat ligte brand reg deur die dag
Hoekom die fok moet ons spaarsamig wees met krag
Ja julle generators brand die hele fokken dag
Wate fok gaan aan met hierdie breutkrag
wate poes Eskom ons het beter verwag
Wate fok gaan aan met hierdie breutkrag
Wate poes Eskom ek het beter verwag
Fok jou Eksom jou fokken ma se poes
Ek hoop al julle fokken kragstasies roes
Ek wens mens kan op julle vertrou
Het jy gesien watse fok kos diesel nou
Wate fok gaan aan daar by eksom
Is almal wat daar werk dan fokken dom?
Fok jou e-e-eskom
Fok jou, jou fokken ma se poes
Ek hoop al julle fokken kragstasies roes
Fok jou eskom jou fokken ma se poes
Gee my die fokken krag waarvoor ek betaal
Of ek sal die slange gaan fokken haal
En hulle in julle kantore laat val
Wat?