Geskeurde Jeans歌词由Karlien Van Jaarsveld演唱,出自专辑《Vakansie In Afrikaans (Explicit)》,下面是《Geskeurde Jeans》完整版歌词!
Geskeurde Jeans歌词完整版
Ek roep na jou
Roep omdat ek soveel van jou hou
Oor daai naweek was dit nat soos nou
Somerliefde in die storm
Toe soek ek meer
Meer as wat jy toe vir my wou gee
Jy het nee gesê
Maar ja gevoel wat het jou aan my laat twyfel
As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê
Wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry
Maar dis wat jy soek en h*e jy my onthou
In my geskeurde jeans
Dink weer terug
Aan my soene in die oggend lug
Voel h*e druk die wind my teen jou vas
Jy kan my nie so vergeet nie
Het jy gevoel
Meer as wat jy wou toe raak jy bang
Dis h*e dit werk
Dis wat die liefde doen laat jou vlieg as jy nie terug hou
As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê
Wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry
Maar dis wat jy soek en h*e jy my onthou
In my geskeurde jeans
Ek sal jou weer moet vashou
Sodat jy kan onthou dat liefde is nie vervangbaar
Sal jou laat aanhou wonder
H*e jy ooit weer sonder my somerliefde maak
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry
Maar dis wat jy soek en h*e jy my onthou
In my geskeurde jeans
Dis h*e my my ook soek
En h*e jy my onthou
In my geskeurde jeans