Asemloos (Explicit)歌词由BWNCE&Epidemi演唱,出自专辑《Asemloos (Explicit)》,下面是《Asemloos (Explicit)》完整版歌词!
Asemloos (Explicit)歌词完整版
Yeah yeah yeah yeah
Pull up by die club en ek sien die girl sy maak my bang
Kyk hoe sy op die dansvloer skud sy move net soos n slang
Baby jou ass is psychic
Maar baby ja ekke like it
Ek kan sien hoe jy kyk vir my
Ja jy maak my excited
Sit my in n situation
Jy test net my patience
Soek my information
Jyt gehoor ons raak nou famous
Klim in die kar ons race it
Tap al jou liefde uit en lace it
Jou bra is te basic
Ja kom klim net in my spaceship
Drop dit soos EPIDEMI bra want
Dis BWNCE in die huis ja
jy slaan my asem weg
sonder om 'n hand telug
amper val ek op my rug
en rook ek nog 'n jay
en dan bounce ek terug
en ek voel nou duidlik
pull ek up dan se jou girl uiteindelik
die way hoe sy grind sit my binne my feels
en sys op haar kni毛e dit lyk sy le teels
baby jou o毛 lyk soos diamonds
sy maak geraas soos 'n siren
ek vat jou hoog soos 'n pilot
sien galaxies op jou eyelids (eyelids)
baby jou o毛 lyk soos diamonds
sy maak geraas soos 'n siren
ek vat jou hoog soos 'n pilot
sien galaxies op jou eyelids
(sien galaxies op jou eyelids)