Alweer in Verkeer歌词由Klaas Zaberman en die Nie-reisende Reserwes演唱,出自专辑《Alweer in Verkeer》,下面是《Alweer in Verkeer》完整版歌词!
Alweer in Verkeer歌词完整版
Ek sit alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my kop
Ja die robot wat nie werk nie
En taxis wat nie stop nie
Maak my op
Ek sit alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my gat
Daar was 'n ongeluk hier voor
Daar staan 'n lorrie
Dwars in die pad
As die blouligte my
By die groenlig afsny
En die spietkop in 'n hele ander rigting kyk
Eks alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my kop
Ek sit alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my hoof
Met die karre wat so stilstaan
Kan die diewe my maklik beroof
Ek sit alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my anus
Die konstante getoet en ge-ref
Voel assof ekke mal is
As die blouligte my
By die groenlig afsny
En die spietkop in 'n hele ander rigting kyk
Eks alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my gat
Ek is vasgekeer
En geirriteerd
Na n lang dag by die werk
wil ek net huistoe keer
Eks alweer in verkeer
En ek moet sê dis 'n pyn in my ho..
Ai ja jai ja jai....